Horskool Namakwaland bied aan:

Oefentye: Elke Dinsdag en Donderdagmiddag half 3 tot half 4.

Deelname: ATKV Applous 2014 streekfess 12 Mei 2014. Ontvang n brons toekenning.

Het waardevolle ondervinding opgedoen.

Beoordelaars was Mev. Bessie Keun en Mnr.John Esterhuisen.

Redenaars is n uitstekende aktiwiteit om aan deel te neem. Dit bou selfvertroue om voor mense te praat en leer deelnemers om op hul tone te dink anngesien onvoorbereide toesprake n groot deel van die kuns uitmaak.

Laastens skep dit n geleentheid vir leerders om op hoogte te wees van aktuele kwessies en hul opinies daaroor te lug.

Vereenigde Christelike Studente Vereniging. 'n Jeugbedieningsspan van HSN-leerders wat help met opbou en motivering van medebokkies in samewerking met ons gemeenskap. Samekomste vind plaas Woensdae 17:45-18:45.